NAMPO hoofbestuurder, Dr Dirk Strydom gesels oor die komende ekspo en wat alles verwag kan word

Loading player...
Besoekers aan vanjaar se NAMPO Alfa kan 'n ekspo verwag waar landbou, avontuur en gesinsvermaak hand aan hand loop. Met die kombinasie van jag,buitelewe,topdiere en gesinsvriendelike aktiwiteite, posisioneer Alfa hom as 'n ekspo waar almal iets kan vind. OFM At Lunch se Pulane Nel-Sekepe het met NAMPO hoofbestuurder, Dr Dirk Strydom gesels. OFM is die trotse mediaborg van NAMPO Alfa. Lees meer onder "events" by ofm.co.za
8 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min