John Melville gesels oor identifikasie, tel en merk van skape en Dawie Killian gee nuus oor die wolmark

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville van OVK oor die identifikasie, tel en merk van skape en Dawie Killian van die OVK wolkantoor deel met ons die nuutste in die wolmark.
9 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min