Dr Bobbie van der Westhuizen vertel oor die groot toekenning wat SA Stamboek verwerf het

Loading player...
SA Stamboek is leiers in gevorderde DNS Tegnologie en het onlangs 'n toekenning vir hulle genetiese analises van vee ontvang. Isabel van Tonder gesels met Dr Bobbie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek oor hierdie gesogte sertifisering.
7 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min