Slakboerdery is 'n opkomende boerdery vertakking wat opslae maak, Lorraine Ackerman gesels hieroor

Loading player...
Boerdery kan allerlei vorme aanneem, maar 'n slakboerdery is nie juis die eerste gedagte wat by 'n mens opkom as jy hoor van 'n boerdery nie, Isabel van Tonder gesels met Lorraine Ackerman, stigter en eienaar van Snails @ 52.
6 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min