NAMPO Park bestuurder, Bennie Zaayman gesels oor die komende NAMPO Alfa

Loading player...
Besoekers aan vanjaar se NAMPO Alfa vanaf 16-18 Okt by NAMPO Park kan 'n ekspo verwag waar landbou, avontuur en gesinsvermaak hand aan hand loop. Met die kombinasie van jag, buitelewe, topdiere en gesinsvriendelike aktiwiteite, posisioneer Alfa hom as 'n ekspo waar almal iets kan vind. OFM at Lunch se Pulane Nel-Sekepe het met NAMPO Park bestuurder Bennie Zaayman gesels.
12 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min