
Ramaphosa verwerp meningspeilings dat ANC steun in metro’s aan DA sal afstaan
Loading player...
Die ANC-president Cyril Ramaphosa het meningspeilings en onlangse studies verwerp, wat daarop dui dat die party verder steun in die plaaslikeregeringsverkiesing aan die DA sal afstaan. Volgens Ipsos sal steun vir die ANC na verwagting verder daal tot slegs 31-persent – ’n afname van die 45,6-persent wat in 2021 behaal is. Die DA se interne peilingsdata dui daarop dat hy as die grootste party in ses metro's uit die stryd kan tree. Ramaphosa, het tydens sy veldtog in in Mamelodi, oos van Pretoria, gesê die ANC sal ’n volstrekte meerderheid behaal:

