
Kuba se kragkrisis: Huishoudings tot 20 uur sonder krag per dag
Loading player...
Kubaanse huishoudings ervaar kragonderbrekings van soms langer as 20 uur per dag namate die land se energiekrisis vererger. Kuba se ambassadeur in Namibië, Sergio Luis Vigoa de la Uz, skryf die krisis toe aan die Trump-administrasie se maandelange blokkasie van brandstofaflewerings. Hy het ook Namibië bedank vir sy voortgesette steun aan Kuba.

