
DA vra vir ‘n dringende parlementêre ondersoek oor chroniese medisyne tekorte
Loading player...
Die DA sê tot 50 noodsaaklike medisynes is nie in die openbare gesondheidsorgstelsel beskikbaar nie, insluitend behandelings vir hoë bloeddruk, diabetes en geestesgesondheidstoestande. Die party dring aan op 'n dringende parlementêre ondersoek na die tekorte. Michele Clarke van die DA waarsku pasiënte kan gesondheidsrisiko's ervaar indien hulle nie hul gereelde medikasie kry nie, of sukkel met soortgelyke medisyne:

