
NAM-CSIRT maan oor beskerming van persoonlike data na kubervoorvalle
Loading player...
Die Namibiese Kuberveiligheidsvoorvalreaksiespan (NAM-CSIRT) doen ’n beroep op instellings en die publiek om databeskermingsmaatreëls te verskerp en gelekte persoonlike inligting verantwoordelik te hanteer ná kuberveiligheidsvoorvalle. NAM-CSIRT, wat onder die Kommunikasieregulerende Owerheid van Namibië (CRAN) val, sê die beskerming van sensitiewe inligting vereis proaktiewe sekuriteitsmaatreëls. CRAN se Mufaro Nesongano:

