
Kagame sê DRK-konflik nie Rwanda se skuld
Loading player...
Die Rwandese president, Paul Kagame, ontken sy land is verantwoordelik vir die konflik in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Hy het op 'n nuuskonferensie gesê die probleme is geskep deur Kinshasa en ander faktore. Kagame beskuldig naamlose partye dat hulle Rwanda 'n sondebok maak om sekere individue te beskerm. Hy hou vol Rwanda word onregverdig uitgekryt as die oorsaak van die onbestendigheid in Sentraal-Afrika:

