
38 studente gaan studeer ten volle befonds in Europa
Loading player...
'n Groep van 38 Namibiese studente het na Europa vertrek om akademiese geleenthede in Europa te benut, terwyl hulle ten volle deur die Europese Unie befonds word. Die studente sal aan universiteite in Duitsland, Oostenryk, die Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Estland en Spanje studeer onder die EU se Erasmus-plus-program. Die EU-sending in Namibië se woordvoerder, Twaku Kayofa:

