
ECB sê boereskemas sukkel met kragnetwerke
Loading player...
Die Elektrisiteitsbeheerraad het swakpunte in sommige plaaslike elektrisiteitsverspreidingsnetwerke geïdentifiseer. Volgens die raad se 2024/25-infrastruktuurverslag was agt van die 13 boereskemas wat geïnspekteer is, in 'n swak toestand. Die woordvoerder van die Elektrisiteitsbeheerraad, Nelson Ashipala, sê die meeste van die sewe myne wat geïnspekteer is, is as bevredigend beoordeel, met Namdeb as die hoofuitsondering en die swakste voor kom. Hy het meer oor die boereskemas.

