
Burnham bied beduidende steun aan Oekraïne
Loading player...
Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê sy land se steun vir Oekraïne het nie verander nie, ten spyte van Russiese vergeldingsdreigemente. Hy het gister sy eerste amptelike besoek as eerste minister aan Kiëf gebring, ten tyde van die land se 35ste onafhanklikheidsviering. Burnham sê Brittanje sal op drie sleutelgebiede steun aan Oekraïne bied. Hy sê dit is om die lugruim te help verdedig, meer sanksies teen Rusland in te stel, en te onderhandel, aangesien Kiëf nooit 'n gebied sal prysgee wat Moskou nie op die slagveld kan verower nie:

