
SA Weermag gaan nie soldate op 30 Junie ontplooi
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê berigte dat soldate ontplooi gaan word omdat beplande optogte en betogings volgende maand verwag word, is vals en misleidend. Die groep teen onwettige immigrante, March and March, beplan ʼn sluiting vir 30 Junie en eis dat onwettige immigrante wat in Suid-Afrika woon, onmiddellik en in massas gedeporteer word. Die weermag se woordvoerder, Siphiwe Dlamini, sê die Grondwet laat vreedsame optogte toe:

