
DA verwelkom BKS-entstowwe, vra nakoming van maatreëls
Loading player...
Die DA het die aankoms van 1 miljoen entstofdosisse verwelkom om die bek-en-klouseer-uitbreking in die land te bestry. Woordvoerder Jan de Villiers sê dit is 'n belangrike stap om landbou-biosekuriteit en die beskerming van die lewensbestaan van boere, werkers en landelike gemeenskappe in Suid-Afrika te bestendig. Hy sê boere, vervoerders, veilings en voerkrale moet biosekuriteitsmaatreëls ten volle nakom, insluitend bewegingsbeheer, sanitasieprotokolle en behoorlike rekordhouding:

