
Hill-Lewis roskam ANC omdat hy nie raadpleeg nie
Loading player...
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê hulle sal nie langer swyg wanneer die ANC versuim om ander partye te raadpleeg of toegewings te maak in die regering van nasionale eenheid nie. Hy het in Sandton, Johannesburg, aan partylede gesê die ANC moet die magsdelings-ooreenkoms respekteer. Hill-Lewis beskuldig die ANC dat hy sleutel-ekonomiese beleid sonder voldoende raadpleging deurvoer en beklemtoon dis die DA se grondwetlike plig om sy koalisievennoot tot verantwoording te roep:

