
Begroting: Skoolinfrastruktuur moet spesiale fonds kry
Loading player...
Die begroting sal Donderdag in die parlement ter tafel gelê word. Onderwys se toekennings is gewoonlik ruim, maar met tersiêre onderwys wat nou gesubsidieer word, kan dit styg. Kosmos 94.1 Nuus het met Jessy Abraham, die woordvoerder van die Namibiese Nasionale Studente Organisasie, Nanso, gepraat oor die organisasie se ideale toekenning.

