
Onwettige sandmyne het minister warm onder die kraag
Loading player...
Die omgewingsministerie het sy kommer uitgespreek oor die voortgesette toename in onwettige sand- en gruisontginning aktiwiteite in verskeie dele van Namibië. Die bedrywighede gaan voort sonder die nodige klarings. In reaksie op die voortdurende uitdagings sal die ministerie binnekort streeksbelanghebber- betrokkenheid oor sand- en gruismynbouregulasies onderneem. Woordvoerder Vilho Hangula het die besonderhede.

