
Beleide moet in aksie omgesit word: NNN
Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah daag ministers in die streek uit om beleidsverpligtinge in konkrete aksie om te sit. Sy sê sterker samewerking is nodig om georuimtelike tegnologie beter te benut, klimaatsverandering aan te pak en natuurlike hulpbronne doeltreffender te bestuur. Haar boodskap is vanoggend deur landbouminister Inge Zaamwani by die 14de ministeriële vergadering van die Streeksentrum vir die Kartering van Hulpbronne vir Ontwikkeling in Swakopmund oorgedra:

