
2026 Nasionale Tydrenkampioenskap eindig in Walvisbaai
Loading player...
Die 2026 Nasionale Tydrenkampioenskap het die naweek op ’n opwindende wyse tot ’n einde gekom, met die Shell V-Power-tydren, die laaste been van die seisoen, wat suksesvol op Walvisbaai afgehandel is. Altesaam 18 motors het meegeding in twee kategorieë: die S-klas vir sedans en die CR-klas vir bakkies en veldvoertuie. Die voorsitter van die Walvis Bay Motor Club, Wido Bartsch, het meer.

