
#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 4
Loading player...
Ons gesels verder met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor 'n samevatting van wat jou maatskappy nodig het vir goeie kultuur.

