
#OntbytMetDoepieEnNina - Jacques Rudolph & Francois Steyn doen die Munga
Loading player...
Oud-Protea, Jacques Rudolph en Francois Steyn het kom gesels by Doepie en Nina, voordat hulle die pelgrimstog per fiets deur die Groot Karoo, die Munga, aanpak einde van die maand. Hulle ry ten bate van die nie-winsgewende organisasie JAR, waar hulle geld insamel vir kinders onder 18 wat aan kanker ly.

