#OntbytMetDoepieEnNina - Maximus die Robot

Loading player...
Mic Mann en Maximus die humanoid robot het kom kuier om te gesels oor robotika en KI wat die wereld oorneem.
13 Aug Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min