Pumas-toets g'n 'opwarming': Bokke hulpafrigter

Loading player...
Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter, Deon Davids, het ontken dat hulle Saterdag se eenmalige toets teen die Pumas in Buenos Aires beskou as 'n opwarmingswedstryd vir die reeks teen Nieu-Seeland. Ses-en-twintig spelers het na Argentinië gereis terwyl die res in Johannesburg agtergebly het om vir die toetsreeks voor te berei. Davids sê dit sal 'n groot flater wees om die kragmeting met Los Pumas as bloot 'n opwarmingswedstryd te benader:
4 Aug 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

TLU SA juig oor uitbreiding van BKS-raad

Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die uitbreiding van die Nywerheidskoördineringsraad wat ʼn belangrike rol speel in die regering se pogings om bek-en-klouseer te hanteer. Twee nuwe lede is op die raad aangestel: doktor Theo de Jager, uitvoerende direkteur van Saai, en die Veeartsnetwerk-direkteur, doktor Danie Odendaal. TLU SA se woordvoerder,…
4 Aug 11AM 1 min

Unam Cares teiken soönotiese siektes, omgewingsgevare

Unam, deur middel van sy Unam Cares-inisiatief, het onlangs 'n One Health in Action-intervensie in Rosh Pinah uitgevoer, met die fokus op menslike gesondheid, dierewelsyn en omgewingsveiligheid. Professor Rachel Freeman, wat die inisiatief lei, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat dit die voorkoming van soönotiese siektes teiken, tesame met…
4 Aug 11AM 1 min

Water-onderbrekings om Nonidas, Rössing en Ruacana-reservoir

NamWater het 'n onderbreking in watervoorsiening vir die Nonidas- en Swakopmund-Rössing gebiede aangekondig vir Woensdag, 5 Augustus, vanaf sesuur in die oggend tot vier-uur namiddag, weens die installering van 'n uitbreiding van die watervoorsiening na die Nonidas-gemeenskap.
4 Aug 10AM 1 min