
Kunsfonds 'nie net geld, belê direk in mense'
Loading player...
Onderwys- en kunsminister Sanet Steenkamp sê dat die 1,2 miljoen Namibiese dollar wat in die Nasionale Kunsfonds belê is, vir die ministerie veel meer as bloot finansiële steun is. Dit is 'n direkte belegging in die mense van Namibië en hul kreatiwiteit. Steenkamp beklemtoon dat 28 kunstenaars en kreatiewes deur die Nasionale Kunsfonds sal baat vind, en dat dit die ekonomie kan ondersteun:

