
Mbumba bring hulde aan Geingob
Loading player...
Voormalige president Nangolo Mbumba het hulde gebring aan wyle president Hage Geingob by die eerste Dr. Hage Geingob Townhall Conversations-geleentheid wat by Unam se mediese kampus gehou is. Dit het saamgeval met wat sy 85ste verjaarsdag was. Mbumba sê Geingob was altyd 'n voorstander van onderwys en opvoeders en dialoog aangemoedig het.

