#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond

Loading player...
Ons gesels weer vanoggend met Josef du Plessis, Huislening Konsultant by BetterBond oor watter aannames mense maak veral jong paartjies ivm huis koop?
28 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min