#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem (Julie)

Loading player...
Liezel vvan Intiem gesels met ons vanoggend en verduidelik hoe “Eilandkommunikasie” Jou Huwelik Kan Verander.
28 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min