
Tugprosesse teen 100 in Buffalo City
Loading player...
Die Oos-Kaapse regering sê tugprosesse is ingestel teen sowat 100 amptenare in Buffalo City oor onregmatige en ongemagtigde besteding. Die Nasionale Tesourie het 69 munisipaliteite in die land se Julie-befondsing weerhou. Dit sluit ses in die Oos-Kaap in: Buffalo City, Nelson Mandelabaai, Makana, Sondagsrivier-vallei, Inxuba Yethemba en Port St. Johns. Die provinsie se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, sê sonder die befondsing sal munisipaliteite soos Makana kontantvloei-probleme hê:

