
Moontlik dat huidige konflik in Midde-Ooste kan vererger
Loading player...
Daar is groot kommer oor die Midde-Oosterse konflik wat weer vlamgevat het, veral omdat dit moontlik erger kan wees as die konflik voor die skietstilstand in werking getree het. Olie is reeds 18 persent hoër as 'n week gelede en dit raak die brandstofprys. Professor André Duvenhage van Suid-Afrika is aan die woord.

