
Groot pluimpie vir CCF
Loading player...
Die hoofkwartiere van die Cheetah Conservation Fund op Otjiwarongo is amptelik deur Indië se International Big Cat Alliance aangewys as 'n wêreldsentrum van uitnemendheid vir jagluiperdbewaring. Dit is ook 'n erkende sentrum van uitnemendheid vir hondsdolheid-bestryding deur die Global Alliance for Rabies Control. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Laurie Marker, die fonds se uitvoerende direkteur gepraat.

