Johannesburg Water sê die Stad gebruik sowat 200-megaliter, of 200 miljoen liter, meer water per dag as sy voorsieningsteiken, wat druk op die stelsel plaas. In 'n onderhoud met eNCA sê bestuurder Gugulethu Quma die daaglikse vraag is gemiddeld tussen 1 700 en 1 750-megaliter teenoor 'n teiken van 1…
Die Kapinga Kamwalye-bewarea in Kavango-Oos het kommer uitgespreek oor die planne van ReconAfrica om sy eksplorasie-voetspoor oor 20 bykomende areas uit te brei. Bewaringsbestuurder Thomas Muronga sê dat enige uitbreiding werklike konsultasie, volle wetlike nakoming en onafhanklike impakstudies moet insluit. Muronga sê dat vorige aktiwiteite plaaslike lewensbestaan en die omgewing…
Myne-minister Modestus Amutse, sê dat Namibië se Oranje-bekken verder as aanvanklike eksplorasie na die ontwikkelingsfase op see beweeg. Amutse het by die Offshore Northern Seas-program in Noorweë gepraat en beklemtoon dat ontwikkelingskonsepte vir die Venus-veld 160 000 vate per dag teiken, met TotalEnergies wat na sy finale beleggingsbesluite beweeg. Hy…
Tieners en sosiale media is in die nuus sedert Australië se verbod op sosiale media vir kinders onder 16 en ander lande wat ook die opsie ondersoek. Meta het ook intussen in Kalifornië geskik in ‘n saak waar hy daarvan beskuldig was dat sy platforms verslawend is vir kinders. In…
Die Britse akteur Tim Curry is op die ouderdom van 80 oorlede. Hy het in ‘n 1997 onderhoud met ABC News se Meredith Vieira op The View gesê dat om Brits te wees in Hollywood beteken dat jy gewoonlik vasgevang is in die rol van 'n butler of 'n skurk.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.