Hervestiging van wild na Kunene uitstekende stap

Loading player...
Reaksie word ontvang op die omgewingsministerie wat honderde springbokke, gemsbokke en sebras na die Kunene-streek en die Nyae Nyae- en Uukwaluudhi bewareas verskuif het. Selfs meer wild, insluitend kamellperde, sal in die komende maande verskuif word. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Morgan Hauptfleisch, direkteur van navorsing by die Namibië Natuurstigting, gepraat wat sê die skuif is tydig na jare van verwoestende droogte.
8 Jul 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Gemiddelde Namibiër word al armer, sê IPC

Die jongste projeksies vir ekonomiese groei het kommer laat ontstaan oor die land se ekonomiese prestasie. Die IPC se skadu-handelminister, Rodney Cloete, sê dat die Bank van Namibië se groeivoorspelling van 2,1 persent vir vanjaar tekortskiet in vergelyking met die land se geraamde bevolkingsgroei van 3 persent. Dit beteken dat…
1 Nov 4AM 1 min

Onkologie, kraamsorg benodig meer bloedprodukte

Staatshospitale het die afgelope jaar ongeveer 76 persent van alle bloedprodukte wat in Namibië vervaardig is, verbruik. Dit was hoofsaaklik weens 'n toenemende aanvraag in onkologie en kraamsorg. Na afloop van NamBTS se algemene jaarvergadering het woordvoerder Frieda Vatilene-Asino berig dat, ten spyte van tekorte in bloedinsameling, daar geen gevalle…
1 Nov 3AM 1 min

BKS: Kapana-verkopers het dringend hulp nodig

Die Republikeinse Party doen 'n beroep op die instelling van 'n dringende hulpfonds van 10 miljoen Namibiese dollar vir kapana-verkopers en informele vleishandelaars wat deur beperkings weens bek-en-klouseer lamgelê is. Met die voorstel vir hierdie fonds het Mathias Mbundu beklemtoon dat die hele landbouketting – van boere tot plaaslike vleisverkopers…
1 Nov 3AM 1 min

Reuse-storting sluit Kopfontein-grenspos

Die Grensbestuursowerheid het alle bedrywighede by die Kopfontein-grenspos wat Suid-Afrika en Botswana verbind, tydelik opgeskort. Dit volg na ʼn reuse-storting. Hy sê dit raak die woonbuurt naby die grenspos, en ook die grenspos se bedrywighede. Geen besonderhede oor die tipe storting is bekendgemaak nie. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi,…
1 Nov 2AM 1 min

Gee ANC nog 'n kans, pleit Ramaphosa

President Cyril Ramaphosa het kiesers gevra om die ANC nog ’n kans te gee om te regeer. Hy het Saterdag ’n ANC-verkiesingsaamtrek in Polokwane, Limpopo, toegespreek in die aanloop tot Woensdag se plaaslike regeringsverkiesing. Ramaphosa het die party se prioriteite uiteengesit, waaronder werkskepping, die opgradering van water- en elektrisiteitsinfrastruktuur en…
1 Nov 1AM 1 min