
Meer as 35 000 repatriasies by Beitbridge-grenspos
Loading player...
Die waarnemende kommissaris van die Grensbestuursowerheid, David Chilembe, sê meer as 35 000 mense is deur die Beitbridge-grenspos in Limpopo gerepatrieer sedert die regering nuwe migrasiemaatreëls ingestel het. Hy sê die grenspos verwerk deportasies, vrywillige repatriasies en normale oorgrensreise. Die tussenministeriële komitee oor migrasie gaan repatriasiesentrums besoek om bedrywighede te evalueer en vorderingsverslae te ontvang. Chilembe sê die owerhede ondervind vertragings met die repatriasie van Malawiese burgers:

