
Namfisa maak K1-oorsig van nie-bank sektor bekend
Loading player...
Namfisa het sy Statistiese Bulletin vir die eerste kwartaal van 2026 vrygestel wat toon dat die land se nie-bank finansiële sektor teen die einde van Maart 1 220 aktiewe entiteite gehad het. Die verslag sê 58,7 persent van hierdie entiteite het ten volle aan regulatoriese vereistes voldoen, terwyl 5,1 persent nie voldoen het nie. Namfisa-woordvoerder Joanette Eises:

