
Tienersokkie vir boogskiet-fondsinsameling
Loading player...
The African Genesis Archery Afrika-kampioenskappe vind van 12 tot 16 Augustus in Botswana plaas. Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe sal ook verteenwoordig wees. Verskeie Namibiese leerlinge sal deelneem aan die kompetisie en daar is 'n fondsinsameling in die vorm van 'n sokkie vir jongmense. Heidi Louw, die WHS-verteenwoordiger van boogskiet, het meer inligting.

