
Onwettige Malawiese migrante in busongeluk in Limpopo
Loading player...
Een persoon is dood en elf beseer toe ʼn bus wat passasiers van KwaZulu-Natal na die repatriasie-kamp in Musina, Limpopo, vervoer het, op die N1 sowat vier kilometer van die Beitbrug-grenspos omgeslaan het. Die bestuurder het vermoedelik weens uitputting beheer oor die voertuig verloor. ʼn Woordvoerder van Limpopo se Vervoerdepartement, Mashudu Mabata, sê daar was ongedokumenteerde Malawiese immigrante op die bus:

