
Trump wil geboortereg-burgerskap na Kongres toe vat
Loading player...
President Donald Trump het die Kongres gevra om in te gryp en geboortereg-burgerskap te beëindig. Dit volg na die Hooggeregshof se beslissing dat sy administrasie nie ʼn uitvoerende bevel mag gebruik om geboortereg-burgerskap vir babas wat in Amerika gebore word, te stop nie. Trump sê wetgewers moet nuwe wetgewing instel wat ʼn uitsondering maak wat geboortereg-burgerskap betref vir kinders wie se ouers nie permanente regstatus in Amerika het nie. Adjunkpresident JD Vance het aan Fox News gesê die hof se besluit is teleurstellend:

