
Nóg 'n mylpaal vir Rhino Resources in oliesoektog
Loading player...
Rhino Resources Namibia, die operateur van PEL 85, het 'n suksesvolle stap in hulle olie-eksplorasie aangekondig. Dit kom na afloop van boorwerk by die Capricornus-1A-evalueringsput indie Oranje-bekken. Namcor het sy vennote, Rhino Resources, Azule Energy, Korres Investments en alle spanne wat by die veilige uitvoering van die Capricornus-1A-boorveldtog betrokke was, geluk gewens. Paulo Coelho die Namcor-woordvoerder.

