
Betogings: SAPD word net ontplooi om orde te handhaaf
Loading player...
Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê beamptes sal nie môre ontplooi word om wettige betogings te stop nie, maar om te verseker dat dit veilig en ordelik plaasvind. Dit kom terwyl organisasies van plan is om teen-immigrasie-protesoptogte regoor die land te hou. Cachalia het gister in Durban SAPD-lede toegespreek en beklemtoon dat die regte van betogers en dié van ander lede van die publiek nie in botsing is nie, maar aanvullende grondwetlike verpligtinge is wat gebalanseer moet word:

