
Grondwet beskerm almal, ook LGBT-gemeenskap
Loading player...
"Hold high the banners of liberty", lees die nuwe muurskildery by Sister Namibia se kantore, ter viering van Pride-maand in Junie. Sedert die skildery se onthulling het sosiale media op hol gegaan oor die gebruik van die bekende woorde in die Namibiese volkslied. Gedurende Junie het vele Afrika-lande egter selfdegeslag-verhoudinge gekriminaliseer. Ndapwa Alweendo van Sister Namibia sê die Grondwet beskerm almal, insluitend die LGBT-gemeenskap.

