#OntbytMetDoepieEnNina - Bella Coleske (Mis Jy My Al)

Loading player...
Met die vrystelling van haar eerste solo Afrikaanse enkelsnit, “Mis Jy My Al”, neem Bella ’n belangrike volgende stap in haar musiekloopbaan. Sy het reeds luisteraars beïndruk met die duet “Winter In Die Kaap” saam met Chris Steyn en haar weergawe van “Travelin’ Soldier” saam met haar pa, Arnold Coleske.
23 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min