Verskeie skole in Wes- en Oos-Kaap gesluit

Loading player...
Skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte van die Wes-Kaap sal vandag en môre gesluit wees. Dit is weens die Suid-Afrikaanse Weerdiens wat 'n oranje vlak 8-waarskuwing uitgereik het vir swaar reënval en moontlike wydverspreide oorstromings vir dele van die Wes- en Oos-Kaap. Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê alle ander skole in die provinsie sal oop wees tensy goedkeuring vir sluiting verleen is, wat op individuele basis gedoen sal word:
3 Jun 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ontleder waarsku oor Chinese sementuitbreiding in Suider-Afrika

Handelsbeleids-ontleder Wallie Roux waarsku dat Cheetah Cement se beplande vervaardigingsaanleg in Gaborone, Botswana, deel vorm van 'n breër tendens van Chinese markkonsolidasie in Suider-Afrika. Die aanleg, met 'n beplande kapasiteit van 800 000 ton, volg nadat Cheetah Cement se voorgestelde samesmelting met Ohorongo Cement in Namibië ongeldig verklaar is. Roux…
3 Nov 5AM 1 min

Ekonoom waarsku oor druk van hoër rentekoerse en brandstofpryse

Reaksie word ontvang op die onlangse verhogings in die repokoers en brandstofpryse. Die repokoers is verlede week tot 7 persent verhoog, terwyl petrol met N$2 per liter en beide soorte diesel met N$3 per liter gaan styg. Die nuwe brandstofpryse tree vanaand om middernag in werking. In 'n gesprek met Kosmos…
3 Nov 5AM 1 min

Verdagte vasgetrek in N$50 000-toeristebesprekingsbedrogspul

Die polisie het 'n verdagte in hegtenis geneem in verband met 'n besprekings-bedrogspul van 50 000 Namibiese dollar wat op Italiaanse toeriste gemik was. Die hoof van bedrywighede by die Namibiese Toerisme-raad, Barbara Snyders-Bock, het die inhegtenisneming bevestig. Sy waarsku dat geregistreerde toerisme-operateurs wat by bedrog betrokke is, onmiddellik op…
3 Nov 5AM 1 min

Capricorn Eagles vertrek vir viernasies-reeks in Uganda

Die Capricorn Eagles vertrek na Uganda om van 6 tot 14 November in Kampala aan die viernasies-Victoria-reeks deel te neem. Hulle kom teen Uganda, die VSA en Rwanda te staan. Johan Müller, uitvoerende hoof van Krieket Namibië, sê die harde werk wat die span ingesit het, behoort tydens die toer…
3 Nov 5AM 1 min

Weer: Hittegolf keer terug, met temperature bo 40 grade in die noordooste

Hoë temperature sal na verwagting na die binneland terugkeer, met die noordooste wat die swaarste onder die hitte sal deurloop. In Katima Mulilo kan temperature 40 grade Celsius oorskry, terwyl die hitte later vandeesweek na die Kavango-streke sowel as die sentrale en noordelike dele sal versprei. Albertina Anderson van die…
3 Nov 5AM 1 min