#OntbytMetDoepieEnNina - Bobby Ramagwede van die AA

Loading player...
Ons gesels met die Hoof uitvoerende beampte van die AA, Bobby Ramagwede oor die stand van sake rakende die petrolprys en waarvoor Suid afrikaners moet regmaak.
5 May Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min