#OntbytMetDoepieEnNina - Biddag - Rentmeesterskap oor jou finansies

Loading player...
Ons gesels met Jannie van Niekerk van Doxa en Pierre Hough van C12 oor rentmeesterskap oor jou finansies.
23 Apr Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min