#OntbytMetDoepieEnNina - Biddag - Hoekom dien ons God?

Loading player...
Phillip Pretorius van Every Nation en Ryno Meyer van Fellowship City kom kuier om te gesels oor Hoekom dien ons God?
23 Apr Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min