#OntbytMetDoepieEnNina - Die Oord Akteurs kom kuier

Loading player...
Die splinternuwe Riller reeks "Die Oord" skop vanaand af op Kyknet en Jana Kruger asook Melissa De Vries kom vertel ons meer van wat ons van die reeks kan verwag.
14 Apr Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min