#OntbytMetDoepieEnNina - Ilse Strauss regstreeks uit Israel

Loading player...
Met die oorlog in die Midde Ooste wat steeds aan die gang is gesels ons met Ilse Strauss oor wat die realiteit is vir mense op die grond en hoe hullen dit hanteer op n daaglikse basis.
10 Apr Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min