#OntbytMetDoepieEnNina - Ross Learmonth (Days Enkelsnit)

Loading player...
Die super talentvolle Ross Learmonth kuier by Doepie en Nina om te gesels oor sy nuwe enkelsnit, Days, nou uit op alle stroomdienste.
9 Apr Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min