#OntbytMetDoepieEnNina - Danny Smoke (Monica enkelsnit)

Loading player...
Ons het besluit om Danny Smoke uit te daag deur te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Monica" terwyl hy van n muur af hang. Ons weet hy kan Rock & Roll, maar kan hy Rock CLIMB?
30 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min